Recent content by heinzz

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. heinzz

    Need advise on gps and nav

    I do not understand what you guys are struggling with. Been using Garmin for years, Zumo 660 then 590 and 595 and currently XT2 and a secondary gps Etrex 32x. No issues at all. 90% of the times I use tracks instead of routs and deviate or change them on the fly as needed with a change of mind...
  2. heinzz

    Down on the farm with the Bushlander

    Pen en paper pusher werk issi vir sussies nie. Dit eis sy tollll😜
  3. heinzz

    Saturday morning assh*le

    Nope, he still needs the Pielkop Schuberth helmet for the BMW full monty ;) Jy is 'n goeie kerkmens. Ek gaan Kerk toe maar issi so goeie mens nie. Ek byt my tong net twee keer voordat ek hom vertel hy het nou genoeg kak gepraat.
  4. heinzz

    Saturday morning assh*le

    dit is ok, het altyd 'n stukkie biltong van die "snor dorp" af.
  5. heinzz

    Saturday morning assh*le

    Nee, ek soek koue bier, nie van die rak af soos in die land van die Koning nie. "Low tea" :ROFLMAO:
  6. heinzz

    Saturday morning assh*le

    Ag Oom Daantjie, dit is amper weer Saterdag so moeni worry nie. Een of ander box gaan weer Saterdag 'n robot skip net omdat hy nie in die week kans gekry het nie. Kap die BMWs los net die Harleys uit. Ek het myne lief soos my vrou. Ek is heel moontlik in Skelmbos Donnerdag einde volgende week...
  7. heinzz

    Show us your F800GS

    Jip, Oos kanaal roete en toe Beestekraal toe deur die Wildsplase.
  8. heinzz

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    Baie veilig :rolleyes: kat se kind waag dit nie hier by my nie maar skelms is welkom ;) Gou 'n storie oor die katte. My een Beagle is nie lief vir katte nie of altans hy like dit om hulle te jaag. So paar weke terug loop ek met die honde hier deur die Estate en so paar huise van my af le die...
  9. heinzz

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    My security patrol ook nie meer buite nie. Toets maar so nou en dan of hulle nog lewe of in winterslaap gegaan het.
  10. heinzz

    Sorted 2013 F800GS Handguards

    Jy speel alweer in werkstyd lyk my......Onthou jou swaer verjaar vandag :ROFLMAO:
  11. heinzz

    Sorted 2013 F800GS Handguards

    That is standard 800gs adv. The same as mine and you will recall I fitted one of my weights on your bike to check;) The ones you are going to modify comes of a 2012 800GS.
  12. heinzz

    Wanted Adventure boots size 43

    I have a pair of BMW Santiago Adventure boots available and in pretty good shape.
  13. heinzz

    Show us your F800GS

    On our way to Beestekraal stasie
  14. heinzz

    Wa die manne met die harde gatte?

    Jip, nie eers die vooruitsig van ‘n KRAPIE laat ‘n man so iets weer doen nie😢
Top