Dit doen. En dis n concern. Ek dink as jy n n slow speed of stilstaan omval het gaan dit werk. As dit n heavy crash gaan wees, ga hy motor breek.
Dis ma dieselfde as die 800GS. Want ek weet die 800/850 se crashbars is dieselfde, want dit pas netso op die 900 ook.
Sou verkies het dat hy darem...