Recent content by Mapog

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. M

    Down on the farm with the Bushlander

    Jou afwesigheid het ons n onreg gedoen,…soos die ANC regering. Goed on jou weer hier te he. Sal jou graag wil ontmoet eendag.
  2. M

    What makes a good farm bike?

    In die US kan mens nog die nuwe weergawe van die CRF230 koop,…..dit is basies dieselfde fiets, maar hy is gerek na 250(steeds lugverkoel) en hulle het hom nou fuel injection gegee. Naam is CRF250F Wens ons kon hulle hier kry,…..sou definitief een aanskaf.
  3. M

    What makes a good farm bike?

    Die vraag was: Wat maak n n goeie plaasfiets? Hier is my ervaring: —Hy moet lugverkoel wees, dan is hulle te dom om te weet hulle word warm. Ek het al verskeie waterverkoelde fietse gehad(almal gebaseer op motorcross fietse moet ek se) en hulle almal raak warm as jy stadig met hulle ry. Hulle...
  4. M

    What makes a good farm bike?

    Ek seker daarvan dat die blerrie dingetjie amper dieselfde kos as n tweedehandse Hilux……
  5. M

    What makes a good farm bike?

    The TF is no more in SA….
  6. M

    Gone for a week.

    Eie tyd,……eie teiken,………gaan gerus en in vrede aan…….
  7. M

    Bikes that have escaped the legend tax

    Al daardie karre is gemaak in drie lande wat dieselfde lengte grade deel en ook almal aan mekaar grens…. Dink dit is baie veilig om alle voertuie wat daar gemaak temword,…….te vermy
  8. M

    Honda🤦🏼

    Jy gaan maar sukkel om n nuwe een in Bloemfontein te kry…..
  9. M

    Stolen bikes Alert!

    Why are bikes so popular? Surely I can see the popularity of Toyota products all over Africa, but Africans dont really strike me as a motorcross breed……?
  10. M

    Dakar 2024

    So I see no Brabeck in the race this year? Anybody know the reason?
  11. M

    Triumph Motocross

    Bold move by Truimph,.. entering a market thats very competitive where others have failed.
  12. M

    Upgrading a little CRF125f

    Ek manne, maar ongelukkig geen manier dat ek die klein regterhand van my kan wegmaak nie. Wil net weet of ek n 125 bietjie hoer en groter wiele opsit.?
  13. M

    Upgrading a little CRF125f

    I find my little CRF230 very, very helpful and practical on the farm, but she is getting on in years. Would love if Honda would bring them back,….they are now a CRF250f, with fuel injection. I would buy one again. Other day had a look at the CRF125f and its just to small, but I think the motor...
  14. M

    Mooi bly mooi...

    Nee wat, ek ry nie n BM, maar ek dink jou kommentaar is al LANKAAAAAL, goedkoop….😉😉😉
  15. M

    Garage mishaps!!!

    Een aand na n lekker lang vakansie, terug in Simonsberg. Het met plaas Land Rover varsity toe gekom. Pa het gese: Hulle gaan die ding steel daar inni Kaap. Installeer toe n cut-off switch onder die stuurwiel in n skelm plekkie,…..sny die coil uit….. Anyways, vakansie was lank oppie plaas en ons...
Top