Die skoeter in sy verskillende baadjies: ons twee in ons dorpsklere😁, hy lyk maar plat in die bikergang, dan in sy kampklere. Dink julle daai nommerplaat was vuil genoeg vir die kameras? Ek het onder die aanname Sondag uitgevind dat hy ‘n BAIE lekker teerpadskoeter ook is. 🤞🏻