Jaasis Petri, hoekom het jy die fred so vroeg begin. Elke keer as ek hier lees dan word ek soooo lus (meer nog as op hoërskool inni Saterdag matinee fliek, da oppi agterste banke onner die peanut gallery). Dan sien ek die datum en trek sommer kop-in. 😭