Recent content by Scalpel

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Scalpel

    What makes a good farm bike?

    Honda SA kon al baie goed laat kom het!!
  2. Scalpel

    What makes a good farm bike?

    Daar was oor die naweek twee mooi 230's hier te koop met 20 stuk ure op, maar ek was te stadig. Hulle het baie vinnig verkoop!
  3. Scalpel

    What makes a good farm bike?

    Dankie Mapog. Waardevolle terugvoer. Met dit wat jy noem staan die ou Bushlander, die DR200 en die AG200 uit bo al die ander wat beskikbaar is. Dit help geweldig baie. Ek wens die CTX200 was nog in produksie. Dit verbaas my net altyd as mens die KTM500's die WR450's en daai klas fietse sien wat...
  4. Scalpel

    What makes a good farm bike?

    On this specific farm a quad or a two wheeler will both work. I think a quad might even have an advantage over two wheeler.
  5. Scalpel

    What makes a good farm bike?

    Die eienaar van die plaas!
  6. Scalpel

    What makes a good farm bike?

    Is daai 'n Keg bier? :)
  7. Scalpel

    What makes a good farm bike?

    Ek vermoed so Chris! Wil nie graag in olifant raak ry met daai viewer nie! Nice ding is jy kyk 'n leeu in die oë!
  8. Scalpel

    What makes a good farm bike?

    En amper goedkoper as 'n utility quad.
  9. Scalpel

    What makes a good farm bike?

    Suzuki SJ413 lang bak!! Ontspoor ek nou my eie thread!
  10. Scalpel

    What makes a good farm bike?

    Petri waar gaan mens vandag 'n mooi beskostigbare SJ410 kry? Maar ja ek hoor jou.
  11. Scalpel

    What makes a good farm bike?

    Raak weer vinnig duur. Dan maak dit al amper weer sin om goedkoper plaasbakkie te koop!
  12. Scalpel

    What makes a good farm bike?

    Die mooi afrikaans vir een van die normale quads is 'n dooskarretjie!
  13. Scalpel

    What makes a good farm bike?

    Ja Petri mens hoor goeie goed van hulle en prys gewys kan mense seker meer as een koop vir die prys van een Japanees!
  14. Scalpel

    What makes a good farm bike?

    Ek glo mens moet maar die kwad se beperkings leer ken Chris. 'n Kwad op sy beste hou van omval.
Top