Recent content by Skaiidawg

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Skaiidawg

    Life in America - We made the move.

  2. Skaiidawg

    Down on the farm with the Bushlander

    @Dorsland Ja jare gelede, dis nou klomp verjaardae gelede, het Johan altyd gespog - he is young AND beautiful.... Vandag is hy net AND 😇
  3. Skaiidawg

    Bros what do we do against the taxi problem???

    Ek verstaan so, myne was ook so gese
  4. Skaiidawg

    Bros what do we do against the taxi problem???

    Laas toe ek gekyk het het ek nie probeer se wat in Saudi gebeur is jou probleem nie. Ek het my opinie gegee oor hoe ek dit ondervind het. Ek strip ook my moer vir ander pad verbruikers, miskien was jy al 1 van daardie ander padverbruikers, wie weet.
  5. Skaiidawg

    Bros what do we do against the taxi problem???

    Jirremjissevis maar julle kan darem fokken kla! Kom ry in Saudi, die SA taxis sal 'n ding of 10 van die klomp kan leer. When back on SA roads its like n breeze. Die enigste ding kak aan SA roads is die potholes. When asked who's got the right of way? - the answer is 99% of the time the guy...
  6. Skaiidawg

    MotoGP 2024

    How do you get those stats?
  7. Skaiidawg

    Re: Captain Zef's in Michigan USA

    En hoekom is dit?
  8. Skaiidawg

    Re: Captain Zef's in Michigan USA

    Nee man gaan taliban - Kaalkop en lang baard....
  9. Skaiidawg

    Re: Captain Zef's in Michigan USA

    A nice walk before lunch is always good for the appetite.
  10. Skaiidawg

    Re: Captain Zef's in Michigan USA

    Disregard my earlier question, I know now what you meant, However it is for me the most stupid idea or mentality about that. The same goes for Pepsi vs Coke - My ex-wife worked for Pepsi in Dubai. The management team went on a trip to Austria, I went along. In Austria there were no Pepsi. At...
  11. Skaiidawg

    Re: Captain Zef's in Michigan USA

    Why is that?
  12. Skaiidawg

    sunrise/sunset photos

    Ja daar is 3 stelle siwwe of screens in rooi taal, by die inlaat wat van die water oppervlak opgetrek kan word om skoon gemaak te kan word, hierdie keer groot visse en jellievisse, by die inlet chamber op land wat kleiner vissies ens keer, 2mm openinge, en dan n veel kleiner opening bietjie...
  13. Skaiidawg

    sunrise/sunset photos

    Ja Chris dis reg, dis HDPE pype wat aanmekaar gefuse weld word en die produksie lyn het die trollies op spore en hoe langer die pyp word, 300m, word die ente af geblank sodat dit kan dryf, en word dan ingesleep met n barge en gesink op die regte plek. Elke 3 - 4 meter is daardie concrete...
  14. Skaiidawg

    sunrise/sunset photos

    Vanaf die inlaat 2km in die see in 20m onder die oppervlak tot by die 1ste inlet chamber is geen pompe nie, die 1ste pompe is by die inlet chamber en soos die water verder stroom af gepomp word sorg die natuurlike drukking van die see water daar is konstante vloei. Op die plant is daar so...
Top