Op daai heel eerste trippie was daar glo 2 ouens wat mekaar nie kon hanteer nie.
Erens het die een oorboord "geval" en die ander het homself 'n kort rukkie glo later uit die lewe gehelp.
Of die 2 insidente verband hou kon niemand ooit sê nie.
My oom Chris de Weerdt was op.die heel eerste skip van SA na Antarktika - 1959?
Hier is 2 foto's toe hy in 2019 genooi was na die Agulhas 2. Hy het die dag baie geniet en praat nou nog daaroor.
Ek het erens 'n boek wat hy geskryf het oor sy lewe en veral die reis.
Tom, sodra jy in SA is...