Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Hotwire

    Spiders, donkeys, Groot river pass to Natures Valley

    Nice!!! I like the camera position. What camera are you using?
  2. Hotwire

    Around Lesotho (Mini report)

    Nice, thanx for sharing!!!
  3. Hotwire

    New Member: Rob Schipholt

    Welcome!!!
  4. Hotwire

    Bezuidenhout's Pass Solo on a Voge300 Rally

    Thanx again for a kickass RR and the video was awesome, I really enjoyed it...
  5. Hotwire

    Knopkop and tankgirl sliding through the Eastern Cape (Beware - Lots of Pics!)

    Can't wait for the next RR, this 1 was awesome to read, don't know why I have never seen it before... Keep it up!!!
  6. Hotwire

    Father and Daughter Sunday drive!!!

    Plesier!!! Nee wat sy behoort dit maklik te kan doen as sy al lankal motorfiets ry... ek dink dit neem die helfte van die vrees weg as hulle al klaar gesoute motorfiets ryers is... Dan hoef hulle maar net die vrees vir die groot fiets oorkom... Voorspoed met jou dogter en wees veilig... Kom gooi...
  7. Hotwire

    Father and Daughter Sunday drive!!!

    thanx(y)(y)(y)
  8. Hotwire

    Wanted BMW 650 Dakar indicators

    I might have 2, I must go and scratch for them...
  9. Hotwire

    Father and Daughter Sunday drive!!!

    Maak elke oomblik tel, daai 13 gaan so vinnig 18 word, dan kan jy net wens hulle was nog eerder 13... maar die lewe gaan aan, jy kan nie keer nie, jy leer maar "cope"
  10. Hotwire

    Father and Daughter Sunday drive!!!

    Thanx @ShaunF
  11. Hotwire

    Father and Daughter Sunday drive!!!

    Jinne my maat, praat daai ding, my oudste is 18, raak 19, so daai tyd is ook nie ver nie, maar sy moet haar studies agter die rug kry, Dit maak mens hartseer om hulle so groot te sien raak en besef as hulle eers uit jou huis uit is, dat jy net hoop hulle het ingeneem wat n mens gese het... Ek...
  12. Hotwire

    Father and Daughter Sunday drive!!!

    :rolleyes:Nee, dink nie ek sal dit doen nie, sal wel vir haar n 650gs wil aanskaf as sy 18 word... dink dit sal meer gepas wees...
  13. Hotwire

    Father and Daughter Sunday drive!!!

    Dankie @OomD
  14. Hotwire

    Father and Daughter Sunday drive!!!

    (y)(y)(y) sou ek ook sê....
  15. Hotwire

    Father and Daughter Sunday drive!!!

    Dankie, hoop ook so...
  16. Hotwire

    Father and Daughter Sunday drive!!!

    @Chrisl Ek wag om te hoor vanmiddag hoe daai bene voel... Awesome my maat, ja nee kyk, sy sal my mos nou nie uitlos nie, ek wag vir daai, "wanneer gaan ons weer Dedda". Die saam ry kom kaar van kleins af en self bike ry ook, maar ek dink vir haar om daai groot fiets te kan optel en te ry is n...
  17. Hotwire

    Father and Daughter Sunday drive!!!

    Awesome my maat, ja nee kyk, sy sal my mos nou nie uitlos nie, ek wag vir daai, "wanneer gaan ons weer Dedda". Die saam ry kom kaar van kleins af en self bike ry ook, maar ek dink vir haar om daai groot fiets te kan optel en te ry is n helse ondervinding... Daar sal defnitief nog baie saam ry...
  18. Hotwire

    Father and Daughter Sunday drive!!!

    Wow, thanx to each and everyones response and heartfelt messages, much appreciated. iIt was definitely a memorable day...🙏🙏🙏
  19. Hotwire

    Father and Daughter Sunday drive!!!

    Thanx Tim!!!
  20. Hotwire

    Father and Daughter Sunday drive!!!

    Mens kort daai uitgooi so af en toe!!!
Top