Op my plasie het ek tw gebruik, dy175, suzuki175 ( ou een gewees) maar die tw was maar die beste! Sommer krat agterop gehad met karbattery, radio en wat ookal in. Orals gegaan. Nou op plot met plat grond het ek automatiese Kazuma quad en sleep my gewone sleepwa met hom rond. Staan bo-op hom en...