Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. petri oosthuizen

    1988 Cagiva Elefant 750 Project

    Befok nice🤩🤩
  2. petri oosthuizen

    The OOSTFIN "Sethuthuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    "Punda" ditjaba gaan die wenkbroue laat lig. Amongst other things...
  3. petri oosthuizen

    The OOSTFIN "Sethuthuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Se sommer "Sit Soontoe"
  4. petri oosthuizen

    The OOSTFIN "Sethuthuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Se sommer dan net "Sotho" Of " Puta"😜
  5. petri oosthuizen

    Bettie die ou XT ...... Pics/Trips/General Bla Bla Bla

    Jis ek LOVE haar to bits. Annerster feeling daai, as jy haar op so weekend trip vat. "Prrrrrrrrrrrrr" opdraandes, "krrrrrrrrr" af. Trek haar ook hier BY my tentjie as ons camp. "Ons" bedoelende ek en Betta🥰🥰 Klink weird dink ek.
  6. petri oosthuizen

    The OOSTFIN "Sethuthuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Verbeel jou net jou naam is "Stu" En jou vrou jaag jou aan soos altyd. "Stu" "Toe, Toe, Toe". Onthou net daai vallas, weereens....druk vas met tong van agter af. Anders gaan jy klink soos n XT wat se plug uit is....."fu fu fu"
  7. petri oosthuizen

    Bettie die ou XT ...... Pics/Trips/General Bla Bla Bla

    Nee man sys nou nie n museum piece nie. En sys n "working" Bike....belangrik vir my
  8. petri oosthuizen

    Bettie die ou XT ...... Pics/Trips/General Bla Bla Bla

    Bertie gaan aftree die Jaar. Ek beslis NIE
  9. petri oosthuizen

    Bettie die ou XT ...... Pics/Trips/General Bla Bla Bla

    Fokkit was DIT nou nodig gewees.....😬😬🥺🥺🥺🥺🥺
  10. petri oosthuizen

    Bettie die ou XT ...... Pics/Trips/General Bla Bla Bla

    Gatvol ek het nie nog plastic bits gestuur nie man Hand guards, chain plastiek swart ding, etc etc Maar ek sal waarskynlik. Dalk nog die zost ook sommer. Kak is net....as jy eers begin, stop jy nie. Maar TOG worth it, die bike is (vir my at least) mooi genoeg om so bietjie TLC te gee En syt my...
  11. petri oosthuizen

    Bettie die ou XT ...... Pics/Trips/General Bla Bla Bla

    ......DAAS HY!!! Eks soos n klein laaitjie wat nie sy pakkie mag oopmaak nie😊😊 Moet myself FORCE om nie solank Bettie se nuwe rookie aan te trek nie. Eers as als klaar is en hier is Wag nog vir daai seat (YAMAHA decals op laat sit) en dan die zost Maar ek loer loer net solank so bietjie.....🧐🧐🧐🤤
  12. petri oosthuizen

    Bettie die ou XT ...... Pics/Trips/General Bla Bla Bla

    Waas hy.......waas hy......
  13. petri oosthuizen

    My Kove 450 Rally February 2024

    @BuRP Nice write - ups, I like your "feedback". Interesting, seems like you particularly love the Bike's "Touring", and obviously with that also the long range ability??
  14. petri oosthuizen

    The OOSTFIN "Sethuthuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Ja ek weet. Maar eventually gaan jy n Bloemfontein bordjie sien. Dink so. Definitief 'n Vrystaat een.
  15. petri oosthuizen

    The OOSTFIN "Sethuthuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Wens ek kon jou help met nice route vanaf Bloem Maar eerder nie Jy gaan n week lank verdwaal. Netnou vang die bere jou.....😁🐻‍❄️🐨🐻
  16. petri oosthuizen

    BMW K100 Cafe Racer project - Built by an idiot

    Enjin net waar jy kyk Dis mos maar hoe n Cafe racer moet lyk Stunning!!😍😍
  17. petri oosthuizen

    Not your time..

    Jy was lanklaas in Bethlehem...a closely guarded secret.🤪🤪 Jy stop, Low Range, gaan in, LOOP DIE HINDERNIS soos daai Andre ou se, en gaan deur.
  18. petri oosthuizen

    Gone for a week.

    Mens kan hom seker ook net tap deesdae, nie insit nie Technologie...
  19. petri oosthuizen

    Anyone here from Brackenfell CPT?

    Dunno your Budget etc...but have you seen the 1200 LC Rallye beaut for sale in here?
Top