Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. GeelKameel

    Finding my feet in a foreign land (I need a garage)

    Dieselfde by Gordonbaai se dump. Dit lyk redelik netjies en goed daar, maar nognie naastenby op Europese standaard nie.
  2. GeelKameel

    sunrise/sunset photos

    Dagbreek by Vleesbaai.
  3. GeelKameel

    Photo of the day

    Helderberg in die laatmiddag, geneem vanaf Technopark, Stellenbosch Dit is lekker om so 'n mooi toneel te sien ná n dag se werk tussen mure en papiere.
  4. GeelKameel

    Nasty crash in the Eastern Cape

    :cautious: Hierdie kommentaar, in hierdie thread is swak oordeel. Soos Bear sê "Even here..." :(
  5. GeelKameel

    Lithium motorcycle battery

    Onthou dat daar 'n stuk elektronika is tussen die Li selle en die battery se terminale (die sg BMS (Battery Management System)). Verskillende LiPo batterye het verskillende BMS. Die BMS soek net 'n goeie en konstante spanning (13V tot 14V), dan behoort hy tevrede te wees en dan die Li selle te...
  6. GeelKameel

    Lithium motorcycle battery

    Die kans is goed dat die Optimate die Li seergemaak het. Die Optimate se intelligente laai-siklusse vir loodsuur (bv de-sulphating) en die Li se BMS hou nie van mekaar nie. Probeer om die Li direk vanaf 'n gewone 12V laaier te laai, verkieslik op die "fast charge" stelling sodat jy 13/14Volt op...
  7. GeelKameel

    GSA 1250 - Battery replacement

    Have a look at this thread: https://wilddog.net.za/threads/lithium-motorcycle-battery.275408/
  8. GeelKameel

    What's the story with all the road bikers in Bellville last night?

    Sien https://www.facebook.com/groups/417822476764821/
  9. GeelKameel

    What's the story with all the road bikers in Bellville last night?

    n Jongman 21 jr oud het laas week Donderdagmiddag met sy superbike teen n boom vasgery. Hy was glo lid van die Dare Devils klub. Berig op Netwerk 24
  10. GeelKameel

    Oh no...Biker down in Outeniqua Pass

    Why is the pass closed? Montague pas ..... 'n Foto wat ek onlangs gesien het. :cry:
  11. GeelKameel

    Lithium battery charger

    'n Laaier wat gemaak is vir Lithium batterye is die beste vir Lithium batterye. Maar goedkoop, eenvoudige laaier sal ook goed werk, mits hy darem so 14V kan gee terwyl hy laai. Hierdie een werk baie goed. Gekoop by Cash Converters.
  12. GeelKameel

    Think I have seen it all now

    Amazing! Such a technique would only work if the bearing is in a pocket. Anders slaan jy net die brood/presstick/vaseline/watever jy inkap, anderkant uit
  13. GeelKameel

    Here's to the boys that build our toys.

    Viva 1150. Stuff of legends
  14. GeelKameel

    Where has your bike taken you today?

    Vanoggend het ek langs Valsbaai gery en gesien die treknet vissers is besig om hul net uit te trek. Van nuuskierigheid het ek gestop en gekyk. Gelukkig het ek met die motorfiets gery en kon ek stop want daar was baie voertuie en geen parkeerplek nie. Hier voor is die roeibakkie waarmee hul die...
  15. GeelKameel

    MotoMarshall op CTCT 2024 - 'n Dag se lekker werk

    Congratulations on your 22 tours! It is quite an achievement to be fit and able for such a long time. I did 13 tours by bicycle and since 2007 every year (skipping 1or2) by motorbike as a motomarshall.
  16. GeelKameel

    MotoMarshall op CTCT 2024 - 'n Dag se lekker werk

    :unsure: Hmmm, nou wonder ek wie s'n was daai raserige oranje mfiets wat so gesukkel het 😜
  17. GeelKameel

    MotoMarshall op CTCT 2024 - 'n Dag se lekker werk

    @2StrokeDan You have to be able to outride a girl on a bicycle. I only just passed that tough test. 😂 Waarmee ry jy, wonder ek...? Dit is vir jou tyd vir 'n oordentlike motorfiets! 😜
  18. GeelKameel

    MotoMarshall op CTCT 2024 - 'n Dag se lekker werk

    Vroeg Sondagoggend, voor sonop, het 32 van ons (die MotoMarshalls van die Kaapse BMW motorfietsklub) weer ingeval vir diens by die CTCT (Cape Town Cycle Tour). My sektor was weer rondom Simonstad, waar ek eers vir Just Nuisance hallo gesê het. Teen dagbreek het die wiele begin rol met, met...
  19. GeelKameel

    How many of You commute?

    Soos TheBear en OomD. Ligte stewels, easy-over, helmet,handskoene,mfiets baadjie. Dit wer baie goed, afgelope 15jaar. Bikery werk toe is duurder as per klein motor, en die risiko op seerkry is baie groter. Maar dit spaar oneindig tyd in die verkeer.en dit is lekker om die vryheid vd bike te geniet
  20. GeelKameel

    Lithium motorcycle battery

    @WheelieDog Die proppe en instelling was reg . . . 🙂
Top