Ek hou nie vd hoë suspensie nie. Destyds toe ek my bike gekoop het het hy n 195 mm travel gehad. Ekt sy sokkies laat optrek tot 265.
Superfoxi het gevra of ek seker is dat ek dit wil doen. Ek wou ja, maar hyt duidelik geweet waarvan hy praat en ek het nie.
Alhoewel ek 1.9m lank is, was die...