Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Vis Arend

    Wanted Wanted handlebar made of cheese *sorted*

    Ek het 2 wat afgekom het van my vrou se CRF250L en my Rally, as dit sal help en as jy nie regkom nie.
  2. Vis Arend

    A day in the workshop ...

    Ja, you can't do such a fancy job and stuff it up without a lip. :ROFLMAO: :ROFLMAO: Flippen hell, that bash plate looks like it came from the factory, great stuff. 👌
  3. Vis Arend

    A day in the workshop ...

    From the top or from the bottom? If the plate is attached from the top is there enough space to remove the plate when you want to get to the sump plug?
  4. Vis Arend

    Sunset Tribe

    Dankie vir die deel, bevange trips, as hulle dit net kan klaarmaak. :oops:
  5. Vis Arend

    A day in the workshop ...

    Awesome job, well done as usual. 💪
  6. Vis Arend

    Zimbabwe "Have a safe Journey" Tour May 2024

    Awesome adventure and lekka vid, thanks for sharing. 💪 (y)
  7. Vis Arend

    Footpeg Diaries

    Virseker, ek glo hy/hulle het die regte besluit geneem, arme Fanie se self vertroue was erg gekneus en dit sou net erger geraak het dieper in. In die geval was hulle gelukkig nog nie te vêr in nie, so die omdraai was die regte keuse. 💪
  8. Vis Arend

    Footpeg Diaries

    Daai rooi sand is nie 'n man se speelmaat nie, jy moet kole gooi, stadig is nie 'n opsie nie, jy gaan net sukkel, en sukkel maak jou moeg. :oops:
  9. Vis Arend

    Footpeg Diaries

    Kwaai, maar so hard soos hulle kuier so hard ry hulle ook. :ROFLMAO:
  10. Vis Arend

    Footpeg Diaries

    Kwaai lappies, dit is nou 'n uistekende episode en awesome adventure in een van die mooiste plekke op aarde, dan praat ek nie eens van die groep nie. Puik en wel gedaan, dit vat manne met groot ghoens om daai wêreld aan te pak met daai klas bikes. 💪 💪 Kannie wag vir die volgende...
  11. Vis Arend

    Footpeg Diaries

    OK, nou kan ek nie meer wag nie, daai intro seg als. 💪 💪
  12. Vis Arend

    A day in the workshop ...

    I've had the privilege to see with my own eyes how he operate and work, he has magic hands. 👌 💪
  13. Vis Arend

    Footpeg Diaries

    Sal in spanning wag. :unsure: 💪
  14. Vis Arend

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    Yip, jy hoor hom net grom, sy bynaam is dus ook "Grumpy". :ROFLMAO:
  15. Vis Arend

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    Ja, en so gaan dit elke aand voor slaaptyd, daar moet eers gestoei word voordat elkeen sy plekkie op die bed kan uitwerk. :oops:
  16. Vis Arend

    Bike with Dam Wall

    Is daai laaste foto Naute dam?
  17. Vis Arend

    Isle of Man TT 2024.

    Massive ghoens. :oops: 💪
  18. Vis Arend

    A day in the workshop ...

    That will look neat. 💪 I see you got the shaft out the tube. (y) ;)
  19. Vis Arend

    Down on the farm with the Bushlander

    Baie geluk ou grote, God's rykste seën en als wat mooi is vir die jaar wat voorlê, hoop jy word in die grond in bederf vandag. Hou die blink kant bo en groete vir die ounooi . (y) 💪
Top