Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Dwerg

    Bros what do we do against the taxi problem???

    Eks seker dit doen maar ek was in Gauteng......
  2. Dwerg

    Bros what do we do against the taxi problem???

    Ek was paar weke terug vir die eerste keer in die noorde in 'n ruk. Mens moet jou bestuur styl aan pas. Robot is al groen vir my dan sit ek maar en kyk hoe kom 4-5 fancy karre met wit bestuurders oor die rooi lig gery. Ek gaan maar net sê, meerderheid van opgevoede Gauteng bestuurders het GEEN...
  3. Dwerg

    Where my biking started - race rep 400's - the GSXR and a shed ... now VFR

    A little random but there is a guy a few houses down from me who leaves his Merc C43 AMG parked in the driveway outside his double garage. Under 1km from the ocean. Every time I walk past that car and see the rusted brake discs, I cry a little
  4. Dwerg

    Katie aka Pumpkin

    Lekker Lars, I agee wtih Dan here. Best DS bike made to date
  5. Dwerg

    800 GS prices

    On older models, check insurance value before you buy. A lot of the 800s have asking price above what you can insure them for
  6. Dwerg

    800 GS prices

    Try and take one for a spin. Bikes are personal. I owned a 800GS and 950 simultaneously. The 950 was ‘better’ at everything except running cost and manoeuvrability. I had to let one go in the end and kept the GS. If my parameters at the time were more dirt focussed, I’d have kept the 950
  7. Dwerg

    Wa die manne met die harde gatte?

    Pffff. I did 100kms into a south easter on a poorly running Chappy. Where’s my award?
  8. Dwerg

    Sold Klim Dakar in boot pants NEW

    No padding or slots, made to wear with pads or braces. I love these. I’ll be getting a pair again when my Leatt gives up the ghost which by the look of it won’t take too long
  9. Dwerg

    Seen Chappy 80 cc on Facebook

    Ja dis moeilik! Ek hoop om my fietsies te bemaak aan broers kind en peet kind eendag maar terwyl hulle nog kinders is soek ek hulle nie naby die bikes nie 🤣
  10. Dwerg

    Seen Chappy 80 cc on Facebook

    Ek en my vrou is gister middag af see toe vir ‘n vinnige drink. Freak haar erg uit hoe baie die fietsie rond wobble onder jou. Maak my bietjie dankbaar ek lewe nog na hoe ons hulle as kinders gejaag het op die grond sonder helmets
  11. Dwerg

    Seen Chappy 80 cc on Facebook

    I still have to work up the confidence to tear my old one down and restore it. It’s complete enough but very run down
  12. Dwerg

    Seen Chappy 80 cc on Facebook

    Oja en sommer ‘n fine gekry. Stil oggend in die dorp, ry by die verkeerde kant van die parkering in want dis soos ‘n spook dorp. Enigste ander kar is verkeers polisie 🤬
  13. Dwerg

    Seen Chappy 80 cc on Facebook

    Ek het nou al 130km gery en ek het nog nie die 2.5L gebruik om op reserve te gaan nie. Help seker dat mens net 50% throttle kan gebruik. Melk, brood en paar ander goedjies in die mandjie gaan shop, by die see om gery, mense kom chat oor die fietsie, maak mense in karre smile. Klaar happy oor my...
  14. Dwerg

    CF Moto 450 MT/IBEX coming to droomers in Cape Town

    I think your expectation is the problem, not the bike. The point of this bike is that it’s accessible (low seat, A2 license) and affordable. An entry level travel adv if you will. I think they hit the mark spot on
  15. Dwerg

    Seen Chappy 80 cc on Facebook

    @2StrokeDan ek gaan jou in die week bietjie bel vir advies as jy nie om gee nie
  16. Dwerg

    Seen Chappy 80 cc on Facebook

    Dankie ek het so spesmaas gehad dis dalk die pyp of anders miskien lug issue. Ek het mos nog die chappy wat ons in die 80s gekoop het ook. Hy staan al 20 jaar maar hy sal seker weer loop as mens hard probeer. Dis mos ‘n Yamaha 😁
  17. Dwerg

    Career and life advice .

    Become an honorary ranger. Our guide in the Kruger a few weeks ago was saying how many of the tours are guided by volunteers and volunteers can get the same certifications as parks rangers. Just saying, don’t let the dream die 😁 I got really disconnected in my career (45 mid life etc) and...
  18. Dwerg

    Seen Chappy 80 cc on Facebook

    Ek het paar keer die klok vol gehardloop en meer maar dit was op ‘n afdraande in ‘n 100 zone. Bike vrek as mens throttle groot oop draai so opdraandes was dit 40km/h
  19. Dwerg

    Seen Chappy 80 cc on Facebook

    Jy joke maar ek het nie die verwag nie. Vrou besit die fietsie al vir 29 jaar. 2e eienaar
Top