George77
Race Dog
Hi all. Ek is brand spanking new op die forum. Ek stel wel belang om vir my n bike te koop, die KTM 690 Enduro. Ek het enduro agtergrond, maar wil nou met my seun, 2.6 jaar oud, begin rondry! Wat kan eienaars van hierdie fietse my vertel soos moet en moenies ens! Moet se, my bat jeuk lekker om more een te koop, maar ek is glad nie haastig nie en seun nog te klein.
Dankie almal
Dankie almal