Ja, ek het uiteindelik by die dealer uitgekom.....jammer vir die lank wag. Dit was toe net die "upgrade mapping" wat hulle gedoen het. Hulle gaan glo my geld terug gee. Ek voel soos die doos hier.
Hulle het nou glo die nuwe "breather" in die fuel cap gesit, asook nuwe "bushes" vir die bokant...