Nuwe, ou fiets (Gert se back up fiets in die agtergrond)
2015 FE 501
so 150ure
Die fiets was 'n goeie fit vir my aangesien ek die vorige eienaar kan blameer vir al die krapmerke.
Gel seat, long range tank, steering damper, disc protectors, pad wettig en meer.
Blykbaar die land cruiser van...