Ja Subie ek dink ook jyt 'n goeie trip gereel, ek sou nie teveel koue gedagtes he oor ons klomp wat saam jou gery het nie. Elke ou maak mos maar sy eie besluite en goed jy sal nooit alles kan beheer nie. Maar ek dink dit was flippen great gewees man. Ek sou jou gese het as dinge nie vir my...