Ou Swifty is nou wel 'n Blou Bul en snork soos niks wat ek al ooit tevore gehoor het nie, maar die ou is 1 van daai manne soos die gesegde se': 1 Van ons dam se eende!
Al wat ek wil se is niiiiiiiccccce maar bogenoemde kort een werklike waarheid!!!!
Met sy dik gat is hy die enigste eend...