Was my bike, paar mnde terug verkoop. Geen idee of dit nog aan dieselfde ou behoort nie, of die toestand van dit nie.
Ek self tob nooit oor sulke goed nie. Na die 701 het ek n bike gesien wat ek in belangstel in oos londen, die ou gebel, gese hou die bike terug vir n dag, in die bakkie...