Baie dankie. Hierdie draad van jou het my nou op soek na n sand blasting kabinet op gumtree...
Ek het twee Land Rover 90's wat ek so stadigaan herbou. Die ouens by Gateway en Pon Steyn jaag my kort kort uit hul yard en werkswinkel soos ek met my oë steel en favours bum by die werktuigkundiges...