Recent content by B Punt

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. B Punt

    Canola Run

    Hallo almal. Hopelik sien ek julle daar. Gaan maar stadig met 1200 ry.
  2. B Punt

    2009 Adventure Crash bars

    Goeie dag. Ek is opsoek na n onderste crashbar vir my 2009 fiets. Toe ek hom koop, en nou nog, het hy aan die linkerkant n swart "wrap around" wat die motor se "heads" ook toe maak, hy is gebuig en aan die regterkant het hy n silwer 1 wat net voor die "Head" is. Sou graag altwee swart wil he vir...
  3. B Punt

    Wanted Project kids bike!

    Good morning all and everybody. My son of 12 y have been nagging me for a 2 wheel bike. I do not have the finances to go and buy a good second hand bike at the moment. If there is anybody that have an 2 wheel "pitbike size" bike lying in your way that needs to be fixed/ assembled that does not...
  4. B Punt

    Help needed from the BMW and KTM crowd/ knowledgeable

    Jammer vir lang posts. Net my 2cent. Vergeet van jou kop, vergeet van die geld. KOOP wat JY wil he, nie wat jou pelle het nie. Sh$t man, as jy ongelukkig met jou fiets is, verkoop hom en probeer weer😁
  5. B Punt

    Help needed from the BMW and KTM crowd/ knowledgeable

    Laate trip voor die huidige koue was n 2 dag trip van Grabouw na Struisbaai en terug via soveel grondpaaie as moontlik. Weer rondom 400km in totaal. Ek raak gemaklikker en dit vat tyd. Moet se die gewig begin my bietjie pla. Die groot engin het te veel krag om verantwoordelik te gebruik en spoed...
  6. B Punt

    Help needed from the BMW and KTM crowd/ knowledgeable

    Goeie naand. Na dat ek baie lees van opsies en verskillende idees vir manne wat bike wil koop, het ek gedink om my ervaring bietjie te "update". Soos genoem het ek die 1200 Adventure gekoop middel April. Ek kon nie soveel ry as wou met die warmer weer nie aangesien dit sonder lisensie en...
  7. B Punt

    Sold Givi tank Bag For sale

    Hi have this item been sold?
  8. B Punt

    For Sale Various items

    Good day. If still available I am interested in the tank bag and will also be interested in the handle bar bag. Is it still available?
  9. B Punt

    New member

    Thank you all. Been awhile since introductions. Got my BMW 1200 GSA 2009 from We Buy Cars in Cape Town. According to me a pretty good deal. Had to service and put on new rear tire. That was all I needed to spend. Much I want to spend , but not yet. Have posted on other threads but thought it...
  10. B Punt

    New 1200 GSA owner

    Droom, swarrie droom van ons 1ste trip
  11. B Punt

    New 1200 GSA owner

    Als was mooi los. Het mooi skoongemaak. Op einde maar swingarmafgehaal om gearbox kant maklikker in te kry. Pivot punte ook skoon en gelube.
  12. B Punt

    New 1200 GSA owner

    Ok so. Fiets is gediens engine, diff en fd. Drive shaft was uit en is ge-ghries. Spark plugs.Nuwe agter band op. So nou is hy reg vir ry. Dankie vir almal se hulp. Youtube het ook baie gehelp. Lekker aand almal
  13. B Punt

    New 1200 GSA owner

    I sent a PM
  14. B Punt

    New 1200 GSA owner

  15. B Punt

    New 1200 GSA owner

    Kyk ek reg 305 pond soos in +-R6000?
Top