Recent content by Berty77

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Berty77

    The Suzuki DR350 Thread

    Think a hone and rings and you're good to go.
  2. Berty77

    The Suzuki DR350 Thread

    10ml per 100km is fine, 1ml per km raak bietjie rof.
  3. Berty77

    So sick of bike dealer BS......

    Die lewe is nie so maklik vir almal nie, solank jy net nie n bullshitter is nie. Hulle kry straight PK's sonder om n verskoning te kan uiter.
  4. Berty77

    Tyre for tar and offroad?

    3rd stel STR's op my AT. Nou op 70kkm. Bestendig op sand en beste gevoel op nat teer, asof dit droog is.
  5. Berty77

    So sick of bike dealer BS......

    Mmmm, ek wag steeds vir n bike se papiere 10 maande nadat ek dit by n bekende motorfiets tegnikus gekoop het. Ek kry baie stories en verskonings elke keer as ek hom genoeg pla om eindelik met my te kommunikeer.... Sal eers sy naam noem as die saak verby 12maande gaan. Die wat weet wie dit is...
  6. Berty77

    The DR650 thread

    Haibo, die DR trek darrem harder bottom end tot top end. Die ou speel nie met n agter tyre nie.
  7. Berty77

    Honda XR400 - Owners Thread

    Hi D, hy loop sommer moer mooi. Ekt solank die suspensie bietjie verlaag, 20mm voor en 40mm agter, en ook sagter gevalve. Elektroniese goedjies is gedoen en moet nou nog net nuwe solid mount maak vir die Vapor. LED voorlig ook geinstalleer. Ek moet nou die enjin side cover afkry om die clutch...
  8. Berty77

    The Suzuki DR350 Thread

    Shit, nout ek n XR400 ook in die garage. Veeery happy met my scoots.
  9. Berty77

    The DR650 thread

    Yip, die XR4 laat die DR soos n 200 lyk :)
  10. Berty77

    Honda XR400 - Owners Thread

    Het die outjie n week terug by SuperTen gekoop. Bietjie elektriese werk en dalk later piston ringe in gooi, die Vapor staan op 31000km so dalk 45000km total, dink dis n 03.
  11. Berty77

    Paarl to Bonnievale

    Ek en SuperTen het die Sondag so om terug gekom van Swellendam af, lekker roete. Crf450rl en Xr400r gery. Het biekie Suid punt draai gemaak.
  12. Berty77

    Wanted DR rough stuff

    Ek sal die raas pyp en mid pipe by jou oor neem as jy van dit sal ontslae wil raak, my DR is baie suutjies.
  13. Berty77

    Western Cape Bash 2024. Ons Karoo Plaas. 12-14 April 2024

    Ekt nodig om weg te kom en weer te gaan ry. Is daar unofficially nog n bed beskikbaar?
  14. Berty77

    Sold 1998 Suzuki DR350se

    Ill be in the market in about 4mnths time for a 250 air-cooled carbed bike again.
  15. Berty77

    I moved!

    Thanx Thanx Jurgen, now you will have the time to go stand in the traffic department line to get my DR650's registration sorted I bought from you last year July. ;)
Top