Recent content by Bosbaard

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Bosbaard

    Sold Sena SMH10

    Môre Knormoer Kan ek dalk jou no. kry,n vriend van my stel belang. Dankie Izak vd Merwe
  2. Bosbaard

    Wanted Wanted:60 size BMW Rallye 3 pants

    H all If you have rallye pants that matches this jacket(size 60),please let me know. Thanks Izak O83two752442
  3. Bosbaard

    SOLD*2016 BMW 1200R ADV Full house*SOLD

    Hi Draadwerk Yes I did fix them to the upper crash bars,temporary with cable ties.
  4. Bosbaard

    SOLD*2016 BMW 1200R ADV Full house*SOLD

    R185 000 My 1200 adv is up for sale due to lack of use and my family and I have decided to try out offroad camping. ;D Bike is in a very good condition and riding was 50% gravel.(Riding style,like a oupa :)) 2016 13500km Full House BMW Top box and Panniers Navigator 5 with Citymaps...
  5. Bosbaard

    WC BASH Gatskop ala Gatsrivier

    Hel,jy laat dit so lekker klink,ek sit kwyl nou vir so trip,ons sal moet n dag so trip saamry,sal lekker wees om saam met n man te verken wat sy storie ken,nie net bike nie maar ook foto's en RR skryf.
  6. Bosbaard

    PLAAS FOTOS - FARM PICS

    Dankie manne,darem self gedink toe ek neem dit is n besonderse foto.
  7. Bosbaard

    Where is this? Anybody been there?

    Sien nou die plek,het jy al die huisie opgespoor Swannie? Sal graag wil weet waar dit is. Yamaha660
  8. Bosbaard

    PLAAS FOTOS - FARM PICS

    Sommer net n mooi plaasfoto
  9. Bosbaard

    Maandag tot Saterdag met tent na ek weet nie waarheen,???

    Iemand wat dalk moreoggend wil n stuk saamry is welkom,van Jongensfontein na Onrusriviermond,gaan by malgas oor,laat weet maar.
  10. Bosbaard

    Maandag tot Saterdag met tent na ek weet nie waarheen,???

    Wat kan n man se,dit is so lekker om deel te wees van so groep honne,dankie vir jou gasvryheid 2SD,ek sal verseker n draai kom maak as ek daar verby glip,weereens dankie vir jou nice gebaar.
  11. Bosbaard

    Maandag tot Saterdag met tent na ek weet nie waarheen,???

    Dankie Beesboer,ek gaan verseker kontak maak,baie dankie vir voorstel,dit lyk baie na my eerste stuk van roete se beplanning.:ricky:
  12. Bosbaard

    George Motor Show

    As ek reg is ry my oom ook daar met sy 1919 Ford model t. Bitter mooi ou voertuig. Geniet
  13. Bosbaard

    Paar nice items te koop op Gumtree,net raak gelees

    https://www.gumtree.co.za/u-seller-listings/v1u100268945p1 Sommer gedink as iemand so iets soek,geen verwantskap. Yamaha660
Top