Vaalbaas is reg. Dis die grens tussen Amerika en Kanada. En as dit nie vir daai baaken was nie sou ek dit ook nie geweet het nie.
Het nogals gewonder waar Trump se muur is.
Sorry. I would just like to keep the game alive. Not bike related but adventure related. Well for me it is a kind of adventure.
I am busy spraying crop with a 40 meter boom sprayer.
Dis 'n sleepwa wat daar staan regs. Die foto is 50 meter van my huis geneem. Ek het eindlik deurlopers probeer vang.
Ek gewonder of dit nie 'n rooikat kan wees nie?
Kak papier of ......... "Wetwipes" ( was al in die " K " ) so ek praat van ondervinding.
As kussing gebruik ek sommer 'n baaitjie se mou en stop die hele baaitjie in die mou in.( Werk vir my)
Ek vat altyd 'n opvoubare kamp stoel saam. En dan sit flippen almal op die stoel behalwe ek.
Bietjie garage skoon gemaak toe kom ek af op 'n agter flikker lig vir 'n Honda 185 en 'n nat nuwe agter lig vir n Honda CT70 trail bike.
Sal foto's stuur as daar belangstelling is. O Ja en dis " for free". Voor ek dit weggooi.
Mr Zog what bank do you use? I am working in MN and was just wondering. Wells Fargo you can deposit a cheque by taking a picture with your cellphone and sms it to them or use there app.
Was just wondering if you also got one of those american toilets.The SA men seems to struggle with them because your tools keep on hanging in the water. ;D ;D
Just make sure you buy the right charcoal. One that makes a flame and not smoke or smell funny. It happened to us when we wanted to have a braai.
We bought smoking charcoal. What a mess.
Darem nou lekker gelees. Het ook die bestuurstoets geslaag en toe die CDL (Commercial Driver's License ) gedoen > ( K@k moeilik) Maar het hom ge eis. Dit alles in Oklahoma. Ek was 8 maande daar en het ook vrou en kinders hier gelos. Dogter is 15 en seun is 11 jaar oud. Dit was F moeilik en die...