hehehe...
Nice.
Sorry for the hijack
But good luck with the sale
Of both.
You should put the Nissan up for sale here as well. Plenty petrolkoppe around.
En Rins het ampertjies vir Dovi gefnuik op die laaste draai
6 Wedrenne sover, 4 verskillende wenners, en 2 van hulle se eerste wenne.
Die toekoms is rooskleurig
:biggrin:
Baie bly vir Petrucci, die ou verdien dit.
Veral nou met al die praatjies oor Miller wat sy plek moet vat, ens...
Die hele wedren was 'n plesier om te kyk, amper soos Moto3 met 250+ Hp
My senuwees was klaar op die einde :eek:
:)