Ok, ek het moeite gedoen om die hele thread te lees, het gebel, gaan my eie tent vat en een van hulle matrasse as daar nog is. Blykbaar het sy net 12 matrassies. Daar is braaipakke, pap en jy kan blykbaar ontbyt ook bespreek.... mmmm wat ek toe sommer gedoen het.
Sy sal my laat terugweet of daar...