Hierdie scooter is besig om hard met my te gesels.
1. Wie van julle is noord van 100kg (105), het 'n rally en geniet dit nogsteeds vir wat dit is. Ek is immers realisties dat dit net n 286 cc is.
2. Wie maak n solid bashplate en vol crashbars wat die fairing beskerm? (Ek sien net "lowers" by...