Ek het al my bucket list MTB races gedoen. Al die grotes behalwe Epic. Ek wil nou net rustig saam met swambo ry. Daai fietse se range is oor die 100km so kan lekker heeldag in die bos rondry sonder om moertoe te wees. Ek ry al oor die 20 jaar fiets en geniet dit nog steeds baie. E MTB is die...