Pieter Van Taak
Ouboet,,, het jou mos vroeer vertel ek lees maar stadig,,,het met KYK en Ruiter in Swart groot geword,, Saal 10,,,Scope en daai goed,,,Ek kyk net Workshop Manuals,,dan moet die prentjie ook mooi wees,,,Jou boekie is die eerste sonder prentjies wat ek sedert skooldae gelees...