Recent content by Colyn

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. C

    Girls with bikes!

    Ek dink daar is meer as a been gebreek ... lyk my my sy het haar kop ook lelik geblixem teen die grond.
  2. C

    Jennifer's Makeover

    Fantasties ... ek beny jou vaardigheid.
  3. C

    For SALE: BMW R1200R (Price reduced)

    Jis hoe laat jy my bek nou water.
  4. C

    Girls with bikes!

    Nice.
  5. C

    Blomme

    Orgidieë in my tuin blom nou ...
  6. C

    Blomme

    EK ken hom as die Natlse Giant Strelitzia ...
  7. C

    Blomme

    Pragtige foto ....
  8. C

    My back yard ride.

    Wat het van Disselboom geword ?
  9. C

    Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!

    Die Laeveld is koel en bewolk ... nou gaan ek INNIBOS toe ;)
  10. C

    Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!

    Wow ... ek bly dis darem nou van jou bors af ;) Gelukkig is ons darem nie bure nie anders sou dit hel swaar gewees het vir jou. Cheers.
  11. C

    Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!

    Gee my jou USERNAME by BIJT dat ek jou verlos uit jou ellende .... of beter ... gaan delete sommer self jou profile daar. Julle kon baie leer uit die gesonde samesyn tussen BIJT en WD ... ;)
  12. C

    Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!

    Dankie ZAR ... ek is jammer ek pos nou hier maar vir 'n lang tyd het ek stil gebly en die Perde gelos dat hulle maar aangaan soos hulle wil, maar nou is ek gatvol vir hulle onderhandse storietjies ... ek word voorgesit as die rede vir al hulle hartseer en hulle is die onskuldige bloedjies wat...
  13. C

    Woema Technical Weekend ( 22 & 23 June 2013) BOOK NOW!!

    Klink mos vir my ook so ... hy kom van dieselfde dorp af. ;)
Top