Ons is daar deur 2017 oppad na die Roof toe en basies n reverse van jou roete gedoen.
Vanaf PSJ het ons oor die rivier gery, Lusikisiki, flagstaff, kokstad, underberg en toe sani pas op. Dit was alles teerpad, maar jy moet jou oë maar oop hou vir los lopende diere oor die pad en local taxi’s...