Kan ek net gou weer almal herhinner wat se befokte bike die is?!!! Ek is op my 2de een, apparently kan ek nie meer so lekker sien nie en trokke lyk kleiner as wat hulle is.
Die bike het fokken baie houding, hy is lui, maar baie attitude. Dit is wat hom so lekker maak om te ry. 'n Pyp is 'n...