Recent content by Draad

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. D

    Sethuthuthuthu Weekend, 11 - 13 October 2024

    Duidelik jys weer onder die prop neh πŸ™„πŸ™„πŸ™„
  2. D

    Sethuthuthuthu Weekend, 11 - 13 October 2024

    Etiquette on Dogs are/is ….. +1 ☝️☝️☝️ nie my vrou nie my girlfriend nie my boyfriend nie. Se ma net neh πŸ˜‚
  3. D

    Sethuthuthuthu Weekend, 11 - 13 October 2024

    Petri will you be bringing your +1
  4. D

    Sethuthuthuthu Weekend, 11 - 13 October 2024

    Jou laas in Ladybrand gesien by die bash. Dink jy skuld my nog n bier as ek reg onthou πŸ˜‚πŸ˜‚
  5. D

    Sethuthuthuthu Weekend, 11 - 13 October 2024

    Right Roxens jy kan nou jou ou kamertjie kry. Ek en daai pensionares Kransaap het H12 gevat. Blykbaar is daar squirrels in H2. Petri hoekom is my naam nie opi lys nie mmmm
  6. D

    Sethuthuthuthu Weekend, 11 - 13 October 2024

    Vertel hulle. Sien ons jou daar ou man πŸ˜‚πŸ˜‚
  7. D

    Zingela Bash 2024

    Shurup
  8. D

    Bla Bla Bla Thread : Oostfin "Sethuthuthu" Weekend, 11 - 13 2024October 2024

    Eks in maar maak seker daai plek is wheelchair friendly. Ek dra norafok Tommy se wheelchair by trappe op πŸ˜‚πŸ˜‚
  9. D

    Wanted Looking for 1200 adv workshop manual - 2007

    Dankie Kloes het email gestuur
  10. D

    Wanted Looking for 1200 adv workshop manual - 2007

    Looking for 2007 BMW 1200 ADV workshop manual to buy or copy asb dankie
  11. D

    "Get Together" - 13 - 15 October 2023 @ DOORNKLOOF - FREE STATE

    Nee ek ry af Buff toe waar hulle minder suip en lawaai. Daai penkoppe suip te hard by Doornkloof πŸ˜‚πŸ˜‚
  12. D

    "Get Together" - 13 - 15 October 2023 @ DOORNKLOOF - FREE STATE

    Jy wou gaan koekeloer neh 😎
  13. D

    "Get Together" - 13 - 15 October 2023 @ DOORNKLOOF - FREE STATE

    Ry die week na die storie af Buff toe deur die Karoo. Nie genoeg Shine vir twee trips nie πŸ˜‚
Top