Recent content by (DS)Razer

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. D

    Nuwe Lid vanaf Namibie

    Dankie almal vir die welkom. Hier is 'n foto van my en die groen duiwel. Ek het so bietjie nat gereen. Scrat, ek bly in Ongwediva, dis so 8km voor Oshakati ver in die Noorde. Van die ouer manne sal dalk hier gewees het tydens die oorlog. Groete
  2. D

    Nuwe Lid vanaf Namibie

    Hi Almal, Ek is van Namibie, ry 'n 2008 Klr 650, Groene, met ander pyp en topbox op. My naam is Schalk en ek bly in Ongwediva. Sal later pic post.
Top