Recent content by dual

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. dual

    Photo of the day

    Kleinrivierlagoon vandag, Grotto, Hermanus
  2. dual

    sunrise/sunset photos

    Die teenoorgestelde rigting van die son wat sak
  3. dual

    sunrise/sunset photos

    Hermanus vanaand
  4. dual

    Photo of the day

    Buffel, die Olifantrob, steeds op Onrus se strand, gaan meer gereeld see toe en jag, beslis al gewig opgetel
  5. dual

    Birds of South Africa

    Swartrivierpad vandag gery
  6. dual

    Photo of the day

    Pied kingfisher - Onrus strand vanoggend
  7. dual

    Overberg

    Rustig en stadig gery, dan is hulle kalm, daar het 'n klomp bikes by my verbygejaag op die grondpad en ek is seker hulle het absoluut niks gesien nie, niks daarmee fout nie, my ingesteldheid was om te sien
  8. dual

    Overberg

    Gister laat oggend so draai deur die mooie Overberg gaan ry, net so lekker rustige uitry, soms tot 40 km/h en net asem gehaal Ons is bederf met mooi hier by ons
  9. dual

    Spot the location!

    Doodreg
  10. dual

    Spot the location!

    Nee, nader aan die huis
  11. dual

    Where has your bike taken you today?

    So bietjie gaan ry vandag
  12. dual

    Spot the location!

    Lank laas iets gepost, waar is die dorp?
  13. dual

    Photo of the day

    Buffel gister in die see sien gaan, om af te koel, hy gooi die sand ook oor sy lyf om af te koel Die velle waai nou behoorlik
Top