Ek gun jou dit. Al jou projekte fasineer my. Soos ek jou leer ken het deur hierdie forum, het dit baie aande se dink-, uitwerk, ens in beslag geneem voor die planne laat teken is. Sterkte
Hi all, I would like to remove my handle bar 'raisers' to test my riding position without it. Bought the bike with the 'raisers' fitted, but need the original clamps. I am in Bellville, Capetown area.
Thank-you all