people forget that laws have added extra costs to cars over the years and that cars have additional 'features' that were unthinkable 50 years ago.
When one uses electronic equipment, like TV's, they have have become dirt cheap over the years - many other examples
ek weet nie hoeveel jy van die goed weet nie, maar sou jy 'n loadtest op die battery kan doen?
MAW haal vol gechargde battery uit en sit klein konstante las op hom en kyk hoeveel Ah die ding kan gee voor die volts onder 12V val? Ek weet dis 'n pyn in die hol, maar ek vermoed jou battery is kak...
myne trek by 21 maande en nie 'n dag se sukkel, selfs na 3 weke se staan met alarm en battery monitor aan (4mA) - het gestart asof sopas gery het.
Ek wonder of sy battery nie seer gekry het en nie meer 4Ah is nie? Loadtest doen?
twee goed is vir my eienaardig:
ek het verwag die battery se BMS sal 'ontkoppel' as sy volts onder bv 11V val.
as hy 6Ah in 3 weke gebruik het, moet die lekstroom ten minste 12mA wees, wat vir 'n alarm moer baie is (my alarm trek 3mA)
Langste wat ek my bike sover nie gery het nie, was 14dae en...