Recent content by FIXER

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. F

    Ural and Trailer 4sale 2012

    Ural is verkoop en DKW is gekoop! Let the games begin.
  2. F

    Ural and Trailer 4sale 2012

    Dit is reg, maar die waentjie is graag deel van die koop nou. Ek die waentjie is laat bou vir die Ural met die vere aan die motorfietskant sterker, sodat dit presies gelyk loop. Dit is ook so klein as moontlik, met kanale vir die wiele. In die middel is ook 'n kanaal vir 'n enkel motorfiets...
  3. F

    Wanted Akropovic Baffle BMW F800 needed please.

    Johan, ek sal graag liewer jou baffle wil kry asseblief. Indien dit misluk sal ek 1190 se stukkend een gebruik. Dankie vir die reaksie. 0824667601
  4. F

    Ural and Trailer 4sale 2012

    Ryno het sy plaas verkoop, maar nie die besigheid nie. Hy is nog die enigste handelaar in Afrika en sy motorfietse en onderdele kom nog altyd van Oostenryk af. Dit is sy verskaffer en hoe die nou met Rusland besigheid doen weet ek nie. Ek het verlede week met hom gepraat en hy het wel moontlike...
  5. F

    Wanted Akropovic Baffle BMW F800 needed please.

    I have two Akropovics from F800's on my Moto Guzzi Stelvio and it is very loud. Will hear what the difference is with the baffles in. Never tried it, because I have only one baffle. Maybe I am getting old and the loud sound is starting to bother me!
  6. F

    Wanted Akropovic Baffle BMW F800 needed please.

    Thank you. I can use that one, but would prefer one without any damage. Will wait for a while and contact you then.
  7. F

    Wanted Akropovic Baffle BMW F800 needed please.

    Ek soek nog steeds na so 'n baffle asseblief.
  8. F

    Ural and Trailer 4sale 2012

    Still available!
  9. F

    Ural and Trailer 4sale 2012

    Ons woon op n nuwe plek en ry nou baie minder met die Ural as voorheen. dalk maar tyd om dit te verkoop en nuwe projek te begin. Ek is baie lus vir n DKW ( ouers het in 1958 een gehad, wat ek baie goed onthou!) en dink dis nou iets wat ons meer sal geniet. Die Karoo met die Ural is bietjie verby...
  10. F

    Wanted Akropovic Baffle BMW F800 needed please.

    I need another baffle, same as the one in the picture. Please pm me if you have one for me to buy. Used or new.
  11. F

    Touratech topbox - WANTED

    My son, Stephan, has one. 0727576079
  12. F

    For Sale 2017 Moto Guzzi Audace FS R105000!!

    Ek ook, maar wanneer gaan dit hier wees? Natuurlik sê my verstand hoekom, jy het het al jou beste bike ooit!
  13. F

    Looking for a engine lift to work on my Vespa

    Thank you all.  I do have a I beam with a block and tackle to lift the heavy bikes for service, but in the wrong place in my garage! Die Vespa is n nuwe projek, wat weke gaan vat, en dan moet my kar heeltyd buite staan want die block en tackle is waar my kar parkeer. Waar ek aan die Vespa wil...
  14. F

    Looking for a engine lift to work on my Vespa

    Bike lift is te duur, plan B is n enjin lift. Ek kan nog op die grond gaan lê, maar die opstaan is nie mooi om te sien nie! Met n enjin lift kan ek een kant op n slag sit en werk, of het iemand n beter idee?
Top