Recent content by Frankrzzgp

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Frankrzzgp

    Sold 2009 KTM SMT 990

    Rerig 'n awesome bike hierdie, as dit vir my finansieël moontlik was sou ek nie verkoop nie... Elke keer as ek hierdie bike ry smile ek van oor tot oor
  2. Frankrzzgp

    Sold 2009 KTM SMT 990

    Good day Wilddogs I am parting with my beloved 2009 KTM SMT 990 Overall good condition, +60000km, tyres still in good condition, new chain and sprockets, Leo Vince Exhaust, racestar graphics kit, crash bars, and comes with original KTM panniers, real beast of a tourer. Reason for selling: I...
  3. Frankrzzgp

    Causes for snaking

    As dit erger raak met spoed kan dit dalk daardie panniers wees, maar jou pressures lyk ook vir my dalk bietjie culprit, myne is voor 2.2 en agter 2.8 As jy wil kan ons bietjie gaan saam ry, dan kan ons sien of die twee hulself dieselfde gedra, dalk makliker om so iets raak te sien...
  4. Frankrzzgp

    Causes for snaking

    Allegro, ek het selfde bike en tyres as jy, maar ek kan nie sê dat ek dit al gevoel het nie, bygesê ek het wel nog nie 1up met luggage so gery om presies dieselfde vergelyking te maak nie Kan jy vinniger as daai spoed gaan of raak dit erger as jy vinniger gaan?
  5. Frankrzzgp

    The official Yamaha Super Tenere thread

    Ek stem saam met die van hulle val nie so lekker nie  :imaposer: :imaposer: :imaposer:
  6. Frankrzzgp

    950 no brakes. Advice please

    I would suggest you first just bleed the brakes, then from there you can carry on with troubleshooting...
  7. Frankrzzgp

    So....I did a thing.....New Wheels

    :lol8: Congratulations bud! I hope you have an awesome time on the bike! Based on what he told me I think the BM is going to be a better bike for you, it's all about what you use it for  :deal: I'll give you a spin on my SE if you start to miss your KTM too much!  :ricky:
  8. Frankrzzgp

    So....I did a thing.....New Wheels

    Was it Robin who convinced you to buy that bike? You know I think he was only jealous of you because his bro had a KTM and he only has an overweight cow  :peepwall: :lamer:  :imaposer: :imaposer: :imaposer:
  9. Frankrzzgp

    Vanderbijl to Deneysville

    Wel, ek het nog nie daarby uitgekom nie, en met al hierdie reën weet ek nie so lekker of ek dit wil doen nie Sodra die weer beter is dan gaan ek hierdie ding doen BirdRanger Jy is welkom om saam te ry, ek glo darem dit sal rustiger gaan omdat ek nie die pad ken nie  :ricky:  ClimbingTurtle het...
  10. Frankrzzgp

    Vanderbijl to Deneysville

    Ek dink daaraan om moontlik hierdie sondag te ry en jy met jou Xc is welkom, het jou nie laas keer verloor langs die pad nie  :imaposer: Latweet my as jy wil join, dan hou ek jou op hoogte  :ricky:
  11. Frankrzzgp

    Vanderbijl to Deneysville

    Baie dankie! Dit word waardeer! Dit gaan my help. Ek onthou jare terug was daar 'n manier basies deur suikerbosrand, maar hulle het dit vreeslik toe gemaak daar, so ek weet waarvan jy praat... Daar is 'n pad buite om ook, maar dan van daar af word mens weer afgesny, maar ek gaan 'n pad kry!  :ricky:
  12. Frankrzzgp

    Vanderbijl to Deneysville

    Hi there I'm taking a huge chance, I did a search for routes to Deneysville and came upon this post, any chance you still have them? My plan is riding from Brakpan to Deneysville, but trying to do offroad only.. Any help would be appreciated as it takes ages to plan a route from satelite...
  13. Frankrzzgp

    Most Iconic Adventure Bike Ever?

    Weirdly enough speaking to people that don't ride bike themselves, as soon as you say you ride an adventure bike they usually assume it's a GS..... So there is quite an iconic value to it in that sense
Top