Ja , dis ook my opinie v d T7. Daar is vinniger, beter suspensie, smarter bike opsies, beter prys, etc beskikbaar. Maar as jy solo wil ry verder as 100km van jou huis is daar geen ander opsie huidiglik!(in d klas)
As jy om die blok wil jaag teen n rekord tyd met jou pelle dan kies die 890...