Was deur Flying Brick gekoop (Ek dink dit was so R3.2k) ... dis albei deur Mike by ROCKFOX gemaak.
Eerstens werk dit perfek as "Body Protection/Crashbars" vir die agterstewe van die fiets... daar is baie plastics ...jy kan wel net sagte luggage geruik, maat dit gaan sommer op daai xorst le ...