Forums
New posts
Search forums
What's new
New posts
New media
New media comments
Latest activity
Media
New media
New comments
Search media
Members
Registered members
Current visitors
Log in
Register
What's new
Search
Search
Search titles only
By:
Registered members
Current visitors
Menu
Log in
Register
Install the app
Install
Members
JavaScript is disabled. For a better experience, please enable JavaScript in your browser before proceeding.
You are using an out of date browser. It may not display this or other websites correctly.
You should upgrade or use an
alternative browser
.
Grootseun's latest activity
This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Grootseun
reacted to
Karoo Rider's post
in the thread
Wolvekraal wegbreek
with
Like
.
En so kom hierdie wonderlike paar dae ook tot 'n einde. By Koup gekom het ek die 40km hoofpad maar weg gekners tussen die trokke deur...
Oct 4, 2024
Grootseun
replied to the thread
Journey to GS Trophy 2024 - Namibia
.
Baie geluk met julle poging. Dankie ook vir die deel van die pad wat julle gestap (gery) het om daar te kom.
Oct 3, 2024
Grootseun
reacted to
Karoo Rider's post
in the thread
Wolvekraal wegbreek
with
Like
.
Ek steek weer vuur aan. Dis 'n pragtige, windstil aand maar ek kan voel die koue kruip nader en loer al om die hoek na wanneer die son...
Oct 3, 2024
Grootseun
reacted to
Karoo Rider's post
in the thread
Wolvekraal wegbreek
with
Like
.
Terug van my oggendwandeling kry ek die idee om die Weltevrede oftewel "vyeplaaspad" te gaan ry. Ek en ChrisL het al die ander pad wat...
Oct 3, 2024
Grootseun
reacted to
Karoo Rider's post
in the thread
Wolvekraal wegbreek
with
Like
.
Oct 3, 2024
Grootseun
replied to the thread
Wolvekraal wegbreek
.
Sjoe, ek wil so kan afrikaans skryf. Dis pragtige area daai, ek ry lekker saam. Jou fotografie is so goed soos jou skryfstyl.
Oct 3, 2024
Grootseun
reacted to
Karoo Rider's post
in the thread
Wolvekraal wegbreek
with
Like
.
Wolvefontein se kampplek. Lekker eenkant en alles netjies. Ek het klaar vir ChrisL geskimp vir 'n kamp eendag na vore hier...:D
Oct 3, 2024
Grootseun
reacted to
Karoo Rider's post
in the thread
Wolvekraal wegbreek
with
Like
.
Die volgende oggend is ek vroeg op en gaan stap 'n ent in die veld. Hier iewers is ook 'n kampplek wat ek sommer wil gaan kyk hoe dit...
Oct 3, 2024
Grootseun
reacted to
Karoo Rider's post
in the thread
Wolvekraal wegbreek
with
Like
.
Daai wat jy so wegstap en eers terugkyk na jou bike... Ai ek is erg oor die yster. Sit nooit 'n voet verkeerd nie en soos iemand...
Oct 3, 2024
Grootseun
reacted to
Karoo Rider's post
in the thread
Wolvekraal wegbreek
with
Like
.
Besondere afsluiting na die dag.
Oct 3, 2024
Grootseun
reacted to
Karoo Rider's post
in the thread
Wolvekraal wegbreek
with
Like
.
Ek word vriendelik ontvang, gesels 'n paar woorde en ry die entjie weg tot by die huisie wat ek bepreek het. Alles is pynlik netjies en...
Oct 3, 2024
Grootseun
reacted to
Karoo Rider's post
in the thread
Wolvekraal wegbreek
with
Like
.
Ek ry Klaarstroom deur met die idee van middagete by die hotel, maar op die oog af lyk dit toe en ek skuif aan. Die reënbuie kom en...
Oct 3, 2024
Grootseun
reacted to
Karoo Rider's post
in the thread
Wolvekraal wegbreek
with
Like
.
De Rust. Ek trek af en drink 'n koffie voor ek die Klein-Karoo groet. Meiringspoort is met reg bekend, en die kranse gly verby terwyl...
Oct 3, 2024
Grootseun
reacted to
Karoo Rider's post
in the thread
Wolvekraal wegbreek
with
Like
.
Die lang vlakte oppad na Oudtshoorn is minder opwindend as die Huisrivierpas se kronkeldraaie, maar ek sit maar 'n bietjie musiek aan in...
Oct 3, 2024
Grootseun
reacted to
Karoo Rider's post
in the thread
Wolvekraal wegbreek
with
Like
.
Ek het al baie gewonder oor die verskeie pleknaamverwysings in Suid-Afrika na wolwe, aangesien hier nooit wolwe in die natuur voorgekom...
Oct 3, 2024
Members
Top