Well done! die challenge is hoog op my bucketlist.
Ek het ook al 9/10 van die passe op jou lys gedoen, maar nie as deel van die challenge nie. (en kon nie bastervoetpad voltooi op die dag nie agv mechanical issues so dis "unfinished business" vir my)
net n vraag vir interesantheid...