Hi Manic
Daar was 3 van die ouens wat saam in my groep was , wat Sondag oggend weer terug gegaan het en die hekke was gesluit . Hulle was daar to 9:30 en daar het nogsteeds niks gebeur nie toe ry hulle .
Hi PW
As jy kan lees het ek heeltyd nog gese daar was geen problem met die uitstallers nie , net daar was beloftes gemaak wat nie na gekom is nie en swak reelings .
Jy het gese dat R180 die moeite werd was vir 2 etes , maar as jy gaan kyk op die advertensie is die geld net vir die kursus die...
Dis n baie goeie vraag , kom ek se jou wat die problem was hulle was te besig met die WOEMA video kameras en program hulle het skoon vergeet van die kamp al die mense en pryse en hampers .
Hoop die uitsending van die WOEMA program gaan op tv wees !!!!
Hi Theunis
Ek en Andrew was die heel laaste 2 Bikes op ADA se gronde , daar was seker nog 5 karre daar en dit was al .
Ons het persoonlik na 5 uur die middag met jou kom praat en jy het gese Sondag is afgestel .
Daar was glad nie problem met enige van die uitstallers nie , al waaroor ek nie...
Hi Legend
Stem saam met jou oor die uitstekende ATG produkte en JAN SAND , die ROAD RANGERS was die heel beste sal ek se hulle was fantasties ek het baie by hulle geleer .
Die woema span se reelings was pateties , n groot groep het sondag oggend daar opgedaag en die hekke was gesluit .
Ons...
Hi Almal
Ek kan nie wag vir die naweek nie , ek dink dit gaan lekker wees .
Sal daar enige WD reflective stickers wees ek sukkel om te kry hier in Boksburg .
HI there guys im new on the forum !!! I think it is gr8 that there are so many adventure junkys on this forum ...
I stay in Boksburg Gauteng , if you want to go and ride just let me know !!!