Recent content by Hoendertjie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. H

    SCHOEMANSRUS Shebeen Run - TAKE 2 - 20 SEPTEMBER 2014

    bloues ek reken jou bestelling is al amper gevries so koud is hulle. Die Bul? Ek boek jou so lank, so ja...sien jou Vrydag.  Ek het 1 bestelling vir hoes medisyne. Kan ek asb bevestig of dit Borstol, Jagies? of net sommer blou trein is?  Die kamp is officially gereed en wag vir julle.  So ek...
  2. H

    SCHOEMANSRUS Shebeen Run - TAKE 2 - 20 SEPTEMBER 2014

    Kyk net op my profile pic hoe wag ek al vir julle. Dammit maak gou manne.
  3. H

    SCHOEMANSRUS Shebeen Run - TAKE 2 - 20 SEPTEMBER 2014

    Manne, die kamp area is klaar.  ek het fotos belowe so ja, hier is dit.  :deal: :imaposer: Onthou asseblief om julle eetgery en koppies saam te bring.  Die koffie, suiker (and the tea for the Brits) is gesort. A/T jou  :snorting: jou straf dop wag vir jou. Die paaie is onlangs geskraap maar...
  4. H

    SCHOEMANSRUS Shebeen Run - TAKE 2 - 20 SEPTEMBER 2014

    Heebs ek is self nie seker nie. So lanklaas 'n kas gekoop.  Ek sal more sien as ek dorp toe gaan en laat weet.  :thumleft:
  5. H

    SCHOEMANSRUS Shebeen Run - TAKE 2 - 20 SEPTEMBER 2014

    PS. Ek hoor T-Rex is afgeboek om sitrus man se stuitjie vicks te smeer hier oppie plaas.  Julle mag nie die een mis loop nie. :biggrin:
  6. H

    SCHOEMANSRUS Shebeen Run - TAKE 2 - 20 SEPTEMBER 2014

    Duster, as ek jou nie daai naweek sien nie gaan ek jou uit stof!  Die betalings wat gemaak is sover het ons ontvang so moet nie te veel worry oor bewyse nie.  Dankie julle.  Heebs..... Ek het jou hoes goed klaar aangeskaf en in die deep freeze gesit.  Ek het nie geweet jy kry Borstol in orange...
  7. H

    SCHOEMANSRUS Shebeen Run - TAKE 2 - 20 SEPTEMBER 2014

    Terwyl julle manne so besig was met beplanning het ek die pad geskraap. Nie seker of hy gaan hou tot die 20ste nie?  Eerstens baie welkom Bloues en dan aan Heebs en A/T, ons kan nie wag om die nuwe manne op die plaas te verwelkom nie. Dan is ek verskriklik in my noppies om te lees dat ons olywe...
  8. H

    SCHOEMANSRUS Shebeen Run - TAKE 2 - 20 SEPTEMBER 2014

    At long last the breakfast is sorted and the the costs verified.  It will be R350.00 per person for the entire week-end and all meals included.  I specially arranged to opened a bottle store for you guys and its fully stocked.  So meds you can buy as you please just down the road from us.  So...
  9. H

    SCHOEMANSRUS Shebeen Run - TAKE 2 - 20 SEPTEMBER 2014

    Ons beplanning om die kostes beloop soos volg. Dit bly R50 per persoon per aand vir die kamp soos laas.  In plaas van braai pakkies te koop vir Vrydag aand maak ons wilds potjie. Saterdag oggend gaan ons ontbyt by 'n B&B en van daar die pad verder vat.  Ons wag nog vir die koste van die ontbyt...
  10. H

    SCHOEMANSRUS Shebeen Run - TAKE 2 - 20 SEPTEMBER 2014

    ek moet net een minor detail bevestig dan kan ek die prys vir die naweek vas maak.  Dit sal so R300 tot R350 wees maar niks meer as dit nie.
  11. H

    SCHOEMANSRUS Shebeen Run - TAKE 2 - 20 SEPTEMBER 2014

    Die eerste druppels het reeds geval so ons hou styf duim vas vir 'n pad skraap.  Daar is nuwe roetes na dieselfde areas maar nuwe stop plekke en meskien so een ou bekende op die einde vir 'n loop dop soos laas. Like last time we will keep the costs as low as possible but this time round it will...
  12. H

    SCHOEMANSRUS Shebeen Run - TAKE 2 - 20 SEPTEMBER 2014

    Hoop jy bring Neels saam die keer
  13. H

    SCHOEMANSRUS Shebeen Run - TAKE 2 - 20 SEPTEMBER 2014

    HeeBs, one suggestion is to take the R80 via the N4 to Rustenburg towards Soshanguve.  Turn right to Tswain Meteorite Crater and take a lefty at the T junction.  From there you can ride along side the black stuff till you get the crossing of Lebotlowane and Leeupoort to the left and Bedwang...
  14. H

    SCHOEMANSRUS Shebeen Run - 22 Feb 2014

    As many souties as possible. We ran out of spice on the farm! :laughing4: Looking forward to host the oldies and the newbies with some new trails and upgraded facilities. (more wood). My dart landed on the weekend of the 20th of next month?
Top