Sid, ek sou ook eerder 'n nuwe een wil koop, maar oor ek NOU weet wat ek TOE moes weet, sou my eerste een eerder 'n goedkoop 2de handse een gewees het...
Ek is nie haastig nie. Daar iewers is iemand wat hom sal wil vat. Dis vir my net hartseer om hom so te sien staan. Ek sal hom die na-week...