Garmin Instinct 2 horlosie. Ek het een, en dis die beste, gemaklikkste horlosie wat ek nog gehad het. Jy kan apps vir hom laai soos jy nodig het. Enige iets van hartklop tot km/h, en alles tussenin - elke Whatsapp wat ek ontvang, of as iemand die kantoor se alarm afsit wys op hom. Battery hou 28...