Ek het vir my n Dl 650 gekoop maar het n lae sitplek. Ek is opsoek na n Dl se standaard sitplek wat ek kan ruil.
Pm my as iemand dalk van een weet
Dankie
Ek is Vrydag deur Kopfontein grens in Botswana in en by die grenspos is daar 'n papier op wat se dat jy 'n geelkoorsinspuiting sertifikaat moet he as jy Zambia wil ingaan. Hulle waarsku jou betyds dat as jy daar kom dat jy nie kan se jy het nie geweet nie
Ek het "n offer vir R20 k wat ek gaan aanvaar as daar nie iets beter is teen 18H00 vanaand nie, so op die staduim is daar iemand op die forum wat 'n moerse bargain gaan koop.